"Rook, raaisels, lippe en leuns - dit's hoe die nag stories vertel."

WITBLITS & NUUSNOOI
Stories wat brand soos ’n goeie whisky – stadig, diep, en moeilik om af te skud.

WITBLITS & NUUSNOOI: DIE EERSTE TWAALF

Rook, raaisels, lippe en leuns - dit's hoe die nag stories vertel. - Jack Dunn
Twaalf kortverhale. Mense met geheime. Planne wat beter gewerk het voordat iemand begin praat het.
Witblits & Nuusnooi: Die Eerste Twaalf stap deur die donkerder hoeke van die nag, waar skuld en hebsug, liefde en verraad, geluk en slegte besluite mekaar gereeld raakloop. Hier kry jy mense wat iets wegsteek, mense wat iets soek, en mense wat beter moes geweet het.
Afrikaanse noir met spanning, droë humor, vreemde karakters en genoeg draaiwerk om jou te laat wonder wie jy nou eintlik kan vertrou.
Maak die lig effens dowwer. Gooi 'n whisky. Begin lees.
“Witblits is die Afrikaanse antwoord op Philip Marlowe, maar met meer whisky en ’n gebreekte neus.”
Koop die volledige versameling

Witblits & Nuusnooi

Die Eerste Twaalf

1 Skoot in die Donker
Lees Gratis
2 Nuusnooi Verwdyn
Eksklusief tot bundel
3 Spieelbeeld
Lees Gratis
4 rof en rou
Eksklusief tot bundel
5 Kruispad
Ekslusief tot bundel
6 Rook Koppe cover
Ekslusief tot bundel
7 Die Laaste Getuie
Ekslusief tot bundel
8 Neon en Niks cover
Ekslusief tot bundel
9 blond en bedrog cover
Lees Gratis
10 Gif en Glamour cover
Ekslusief tot bundel
11 Rook en Spieels cover
Lees Gratis
12 Bloed op die Strand cover
Ekslusief tot bundel

© 2026 Witblits Media. All rights reserved.

Scroll to Top